|
所在平台: Udemy |
课程主页: https://www.udemy.com/course/so-maak-ons-natuurlike-seep/
课程评论:没有评论
本课程名为“So maak ons Natuurlike seep”,旨在帮助您亲手制作高品质的天然手工皂,解决敏感肌肤、湿疹问题,或担忧市售香皂中的合成添加剂。 课程内容涵盖: * **手工皂的基础知识**:讲解肥皂的形成原理,以及不同油品和成分如何影响最终产品。 * **配方设计**:学习如何根据您选择的成分,自行调配专属的护肤皂配方。 * **成分选择**:探索丰富的色彩、香薰选项,以及各种滋养肌肤的成分。 * **实用工具与技巧**:学习使用皂类计算器,掌握故障排除方法,并了解产品包装和标签法规(如果您有意销售)。 * **进阶制作**:提供自制模具和切皂器的额外指导,帮助您从个人使用升级到商业化生产。 课程提供: * **无忧学习**:30天不满意退款保证或终身学习权限。 * **全程支持**:学习过程中及课程结束后,您随时可以提问,讲师将乐意解答。 * **持续更新**:所有新增的补充材料将通过电子邮件同步更新,免费添加到您的课程中。 无论您是为了呵护自己的肌肤,还是希望发展一项新的事业,这门课程都将是您的一站式解决方案。
Sukkel jy met 'n sensitiewe vel, ekseem of is eenvoudig net bekommerd oor die sintetiese bymiddels in jou seep?Dan is jy op die regte plek, hier is jou eenstop seepmaak kursus om jou eie spa kwaliteit seep in 'n japtrap te maak, jy hoelf gladnie eers ure lank op die internet te sit en sif tussen die verwarrende feite en fiksie nie. In die kursus leer ek jou hoe seep vorm, asook hoe verskillende olies en bestandele die eindproduk beinvloed. Jy sal met jou keuse van bestandele, jou eie resepte kan formuleer, en dan jou ontwerper vel-bederf seep kan maak. Jy sal weet wat jou kleur en geur opsies is waarvan jy kan kies, asook vele ander vel-voedende bestandele. Jy sal 'n seeprekenaar kan gebruik, foutopsporing kan doen en jou verpaking kan ontwerp met die regte etiket regulasies, sou jy jou seep wil verkoop. Daar is ook heelwat bonuse soos hoe om jou eie vorms en seep snyers te maak sou jy wil opgradeer van eie gebruik na besigheid. Jy het 'n Dertig dae geld terug waarborg, of lewenslange toegang tot die kursus. Jy het niks om te verloor nie:) As jy gedurende of na die kursus enige vrae het, vra gerus, ek sal dit met graagte anwoord, en indien daar nog bonus materiaal bykom sal jy per epos in kennis gestel word, dit word automaties en gratis tot jou beskiking op die kursus bygevoeg.